Belydenisklas

Woodland Hills

Die proses:

Picture
Picture
Picture

Vloeibare proses

In 'n vloeibare proses kan jy die video's kyk op jou eie tyd. Jy kan alles in 'n week se tyd voltooi of eers oor drie maande - Jy gee die pas aan.

Jy moet egter so gou as moontlik vir Jan kontak indien jy die proses wil afhandel voor die einde van die jaar.

Onseker oor die proses, of soek jy meer informasie?
Bel Jan

Deel 1 - Fokus op God

Die eerste drie video's in hierdie reeks gaan oor fokus op wie God is.

Episode 1: God drie-enig; Wie is God?

Meer oor die video:

Ons kyk onder andere na vrae soos hoe God drie kan wees, maar ook Een? Waarom help 'n eier ons Hom beter te verstaan? Hoekom is God die Vader die een wat skep. Wat beteken dit as God ons Vader noem, maar ek hou eers altyd van my eie pa en ma nie?

    Vraelys episode 1:

Stuur

Episode 2: Wie is Jesus; Wie is die Heilige Gees?

Meer oor die video:

Ons gesels oor Jesus se koms na die aarde. Waarom het dit gebeur, en waar vind ons vandag vir Jesus aan die werk in ons lewens. Die Heilige Gees word deur Jesus gestuur om ons onder andere te bemoedig.

    Vraelys episode 2:

Stuur

Episode 3: God se verbond / Sy beloftes

Meer oor die video:

God sluit met die wêreld 'n verbond, maar wat beteken dit? Nie net nou nie, maar ook vir die toekoms?

    Vraelys episode 3:

Stuur

Deel 2 - Fokus op myself

Om jouself te ken en te weet hoe God in jou lewe werk is belangrik

Episode 4: Sonde en geloofsekerheid

Meer oor die video:

Hoe weet ons dat ons in God kan glo? Wat is sonde? Kan ek dit ontsnap of dit altyd deel van my lewe? Hierdie is die vrae wat in hierdie video na gekyk word.

    Vraelys episode 4:

Stuur

Episode 5: Geloofsvorming en roeping

Meer oor die video:

Ons kan daagliks groei in ons verhouding met God, en dit versterk dan ons roeping dat Hy ons lei en ons gebruik in die wêreld.

    Vraelys episode 5:

Stuur

Episode 6: Toegewyde lewe en geloofsgewoontes

Meer oor die video:

Om daagliks te kan groei in geloof moet ons sekere geloofsgewoontes kweek. Maar wat is geloofsgewoontes? Wat beteken dit om ‘n toegewyde lewe te kan leef? Is ons nie maar eenmaal te sleg om toegewyd aan God te wees nie?

    Vraelys episode 6:

Stuur

Deel 3 - Fokus op die kerk

Leer die kerk ken en verstaan waar jy inpas

Episode 7: Die doop en die nagmaal

Meer oor die video:

Ds Gerrit Visser gesels met Dr Hannes Shultz oor kwessies wat die kerk raak. Die eerste stilstaan plek is die kerk se sakramente: Die Doop en Nagmaal.

    Vraelys episode 7:

Stuur

Episode 8: Hoe lyk die kerk?

Meer oor die video:

Ds Gerrit Visser gesels verder oor die kerk saam met Dr Hannes Shultz. In hierdie episode kyk ons na hoe die kerk lyk, verskillende denominasies en wat die doel van die kerk is: gestuurdheid!

    Vraelys episode 8:

Stuur

Episode 9: Die waardes van die kerk

Meer oor die video:

Dr Hannes Shultz gesels verder met Ds Gerrit Visser oor die kerk, en in hierdie episode fokus ons op waardes wat belangrik is in die kerk.

    Vraelys episode 9:

Stuur

Deel 4 - Fokus op die gemeente

Leer die gemeente ken en verstaan waar jy inpas

Episode 10: Wat is die gemeente?

Meer oor die video:

Ds Gerrit Visser gesels met Dr Japie Steyn oor wat "die gemeente" is.

    Vraelys episode 10:

Stuur

Episode 11: Missionale gemeentes

Meer oor die video:

Ds Japie Steyn gesels met Ds Gerrit oor wat dit beteken om "misionaal" kerk te wees.

    Vraelys episode 11:

Stuur

Episode 12: Die gemeenskap van gelowiges

Meer oor die video:

Ds Gerrit Visser en Dr Japie Steyn gesels oor wat die gemeenskap van gelowiges beteken en waar ons inpas.

    Vraelys episode 12:

Stuur

Deel 5 - Fokus op die omgewing

Leer die omgewing ken en verstaan waar jy inpas

Episode 13: 'n Inkarnasie leefstyl

Meer oor die video:

Om te lewe op 'n manier wat jy werklik verbind is met die omgewing waarbinne God ons elkeen geplaas het.

    Vraelys episode 13:

Stuur

Episode 14: In die publiek

Meer oor die video:

Ds Braam Smith gesels met Ds Roelof Minnaar oor hoe ons 'n instrument in God se hande kan wees.

    Vraelys episode 14:

Stuur

Episode 15: Ekologie en ekumene

Meer oor die video:

Ds Braam Smith gesels met Ds Roelof Minnaar oor die omgewing en hoe ons saam met die natuur moet leef.

    Vraelys episode 15:

Stuur

Deel 6 - Samevatting

So glo en bely ek!

Episode 16: Samevatting

Meer oor die video:

Ds Braam Smith gesels met Ds Phil Gräbe oor waarom dit so belangrik is om te glo in Jesus.

    Vraelys episode 16:

Stuur
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Culembeeck
  • NG Driehoek
  • Delareyville
  • Delareyville-Oos
  • Geloofsentrum Universitas
  • Fochville-Noord
  • Fountainbleau GK
  • Gardeniapark
  • Graaff-Reinet
  • Horison
  • Horison-Noord
  • Kollegepark
  • Klerksdorp-Oos
  • Kakamas
  • Kloofendal
  • La Hoff Klerksdorp
  • Lindenpark
  • Mondeor
  • Potchefstroom-Noord
  • Quellerina
  • Roodekrans
  • Randburg-Suid
  • Sannieshof
  • Suider-Strand
  • Soutpan
  • Steynsrus
  • Westonaria
  • Wilgespruit
  • Witpoortjie
  • Woodland Hills
  • Jou gemeente kan deel wees
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Culembeeck
  • NG Driehoek
  • Delareyville
  • Delareyville-Oos
  • Geloofsentrum Universitas
  • Fochville-Noord
  • Fountainbleau GK
  • Gardeniapark
  • Graaff-Reinet
  • Horison
  • Horison-Noord
  • Kollegepark
  • Klerksdorp-Oos
  • Kakamas
  • Kloofendal
  • La Hoff Klerksdorp
  • Lindenpark
  • Mondeor
  • Potchefstroom-Noord
  • Quellerina
  • Roodekrans
  • Randburg-Suid
  • Sannieshof
  • Suider-Strand
  • Soutpan
  • Steynsrus
  • Westonaria
  • Wilgespruit
  • Witpoortjie
  • Woodland Hills
  • Jou gemeente kan deel wees